TESTAMENTE

Daar is bepaalde vereistes waaraan `n testament moet voldoen om geldig te wees. Om enige kopsere in verband met testamente te verhoed stel ons voor dat u met `n prokureur skakel om u opsies te bespreek.

Voltooi self u testament. Stuur `n e-pos na info@barnardinc.co.za waarna `n vraelys aan u gestuur sal word om voltooi te word.
Koste: R400.00 (BTW uitgesluit)

Kontak ons vir `n telefoniese konsultasie of konsultasie by ons Pretoria kantore. Stuur `n e-pos na info@barnardinc.co.zawaarna `n vraelys aan u gestuur sal word om voltooi te word.
Koste: R550.00 (BTW uitgesluit)

Het u al gehoor van testamente wat verlore raak of verskillende testamente wat bots? Kontak ons vir die opsie om jaarliks u testament op te dateer en `n afskrif van u testament by ons kantore te stoor vir veilige bewaring. U sal jaarliks gekontak word om opdaterings van u testament te bespreek. Indien u in hierdie opsie belangstel kan u gerus `n e-pos stuur na info@barnardinc.co.za waarna ons u van verdere inligting in die verband sal voorsien.
Koste: R100.00 per jaar (BTW uitgesluit)

Barnard Incorporated is a firm of attorneys situated in Centurion, Pretoria.

CALL ME BACK

enter your details below

© 2018 Barnard Inc All rights reserved | Incorporated by Right Click Media